CCSA TYGERBERG REGION

KSA TYGERBERG STREEK

KSA Tygerbergstreek is een van die ses streke in die Wes Kaap. Tygerbergstreek bestaan nou al 36 jaar.

Ons is ‘n streek wat ons beywer om kamp onder ons mede kampers te bevorder. Ons streek is gebou op die volgende waardes:

  • Christelike beginsels
  • Respek vir die natuur so wel as sy medemens
  • Bedagsaam en behulpsaam
  • Opreg en eerlikheid

Elke persoon sy woonwa kan bring en ‘n georganiseerde kamp naweek saam met Tygerberg kan deurbring. Ons streek is baie gemaklik en elke kamper doen wat hy wil oor die naweek. Dit gaan als oor rustig wees, geniet die natuur en jou vriende se geselsskap.

CCSA Tygerberg Region Rally Fixtures 2019 CCSA Tygerberg Region AGM Aug 2018 - KSA Tygerbergstreek AJV Aug 2018

Get in Touch

Contact Deon at: 083 659 2688

Please fill out the form below:

CaravanSATygerberg Region