Tygerbergstreek Wat is Nuut? Inhoud

Tygerbergstreek    

 

Ons Streek
Omtrent Ons
Komitee Lede
Saamtrekke 2010
Nuusbriewe
Streeksnuus
Kamp Foto's
Ander Foto's
Karavaan Toere
Webtuiste Terugvoer
Gasteboek
AGMs / AJVs
Resepte
Ander Streke
Links
Disclaimer

Welkom by KSA Tygerbergstreek

Welcome at CCSA Tygerberg Region             

horizontal rule

     Die laaste opdatering van die webtuiste was op 02/09/2010 15:29

Wat is nuut op ons webtuiste?

horizontal rule

Ons Missie

Ons, Karavaanklub van Suider Afrika, Tygerbergstreek, se oogmerk is om op 'n georganiseerde wyse maandelikse saamtrekke te hou, sosiaal met vriende te verkeer en nuwe vriendskappe te smee.

horizontal rule

Ervaar die Buite Lewe

Kom en ervaar die ware buite lewe saam met KSA Tygerbergstreek.  Loer in hier op ons webtuiste en mag dit die aansporing wees om meer male met Tygerbergstreek saam te trek.  Mag dit ook die lus aan wakker om die stof af te skud van karavane wat onder afdakke staan en moontlik net een maal 'n jaar gebruik word.  Kom en kyk hoe ons tenminste een maal 'n maand lekker agteroor sit, ontspan en kwaliteit tyd saam met ons gesinne en vriende deur bring.

horizontal rule

Kontak Inligting

Telefoon
021 939 5418
Faks
086 656 3345
Pos adres
P.O. Box 15627, Panorama, 7506.
Elektroniese pos
Algemene Inligting: tygerberg@caravanclub.org.za
Webmeester: Tygerbergstreek Webmeester

 

Ons Streek ] Omtrent Ons ] Komitee Lede ] Saamtrekke 2010 ] Nuusbriewe ] Streeksnuus ] Kamp Foto's ] Ander Foto's ] Karavaan Toere ] Webtuiste Terugvoer ] Gasteboek ] AGMs / AJVs ] Resepte ] Ander Streke ] Links ] Disclaimer ]

Stuur e-pos aan Tygerbergstreek Webmeester  met enige vrae of kommentaar ten opsigte van hierdie webtuiste.
Kopiereg © 2004 KSA Tygerbergstreek
Laaste wysiging: July 25, 2010