|









| |
- Nuusbriewe
-
Elke maand word 'n Nuusbrief gepubliseer op ons Webtuiste wat
dan af gelaai kan word. Bly op hoogte van verwikkelinge deur die nuusbrief gereeld te lees.
Lede Inligting
-
Enige adres- en/of telefoon
nommers, ens. se veranderinge van enige van KSA Tygerbergstreek se lede kan
op hierdie bladsy gewysig word deur die inligting volledig in te vul en op
lyn op te dateer.
-
-
Wildtuin Vakansie
-
Van ons lede was
met 'n onvergeetlike vakansie met die karavane Kruger Wildtuin toe.
Ben en Annatjie Pienaar deel hierdie vakansie met ons.
-
Veiligheidswenke
-
Op hierdie bladsy deel ons graag wenke en raad met ons mede
karavaners ten opsigte van veiligheid in alle opsigte en fassette van
karavaan kampering. Ons nooi alle karavaners om van hulle
ondervindinge en voorstelle met betrekking tot hierdie
onderwerp, te deel met ons mede karavaners.
-
- Advies
-
Enige voorstelle en advies wat lede het wat kampering geriefliker
kan maak, word hier bespreek.
-
- Klub Items
-
Klub Items, wat eie aan Tygerbergstreek is, word hier bemark.
Ons maak altyd staat op die goeie ondersteuning van ons lede en
gaste.
-
- Te Koop / Te Ruil
-
Hierdie is 'n fasiliteit vir ons lede om van gebruik te maak om
enige items te bemark. As daar enige item is om te verkoop,
koop, ruil of op soek is na, dit hier wat dit gepubliseer word.
-
-
Friends Day Care Centre
-
Friends Day Care Centre is
‘n spesiale versorgings- en aktiwiteitseenheid vir kinders en volwasse persone
wat ‘n geringe of ernstig verstandelik gestrem is en stel dié mense instaat om
tot hulle eie individuele volle potensiaal te ontwikkel.
-
-
TygerBear
-
CCSA Tygerberg Region holds an annual Teddy Bear collection
at the end of every year. These collections will be going towards this
project in future.
-
Ons Klub se Prioriteite
-
Cassie Carstens
wys uit dat Tygerbergstreek se prioriteite reg is.
-
- Resepte
-
Met so 'n kampering word daar altyd lekker kos gemaak en lekker
geëet. Hier deel lede daardie lekker resepte met mekaar.

|