Up Wat is Nuut?

Saamtrekke 2012    
Ons Streek Omtrent Ons Komitee Lede Snoektown 2011 Saamtrekke 2012 Nuusbriewe Streeksnuus Kamp Foto's Ander Foto's Karavaan Toere Webtuiste Terugvoer Gasteboek AGMs / AJVs Resepte Ander Streke Links Disclaimer

 

horizontal rule

KSA Tygerbergstreek Saamtrekke 2012

Let op vir enige wysigings tov saamtrekke, naweek se programme, Intensie Strokies ens.:

(datum van die wysiging gevolg deur die beskrywing van die wysiging).

 

bullet

16 Mei 2012 -- Staanplekke/Rally Stands: Goudini Naweek/Weekend.

bullet

16 Mei 2012 -- Naweek/Weekend Program: Goudini is opgedateer.

bullet

25 Apr 2012 -- 'Wacky Wine' naweek se program is opgedateer.

bullet

31 Mar 2012 -- Besprekingsvorm/Booking Form - Goudini.

 

horizontal rule

  KINDERS BLY TE ALLE TYE DIE VERANTWOORDELIK VAN DIE OUERS

  CHILDREN REMAIN AT ALL TIMES THE RESPONSIBILITY OF THE PARENTS

  VRYWARING VAN AANSPREEKLIKHEID: Alle persone wat die kampterrein en fasiliteite, insluitende die parkering en staanplek gebruik, doen dit algeheel op eie risiko.  Die klub, bestuur of saamtrekbeamptes van die klub sal nie verantwoordelik wees vir enige skade, verlies, diefstal, beserings ongelukke of dood, opwelke wyse ookal veroorsaak, wat gely word deur enige persoon.

  DISCLAIMER OF LIABILITY: All persons entering the camping terrain and using its facilities, including the camping and parking areas, do so entirely at their own risk.  The club, committee and marshals of the club shall not be liable for any damage, loss, theft, injury, accidents or death suffered by any person, howsoever caused.

horizontal rule

Tygerberg Rally Fixtures 2012

Download Rally Fixtures 2012

Adobe Reader is gratis beskikbaar by Adobe deur op die bostaande 'link' te kliek.

Adobe Reader is available for free from Adobe by clicking on the link above.

horizontal rule

Datum

Date

Saamtrek

Rally

Terrein

Venue

Tariewe (*)

Rates (*)

Saamtrek Beamptes

Rally Marshals

28 & 29 Jan 2012 National

Mountain Breeze

R145.00 / Night + R30.00 Rally Fee

Morné van Schalkwyk, Gideon Kok en Arnold Greeff

18 & 19 Feb 2012 Streek

Leentjiesklip

R45.00 / Nag + R30.00 Saamtrek Fooi

Johan van Rensburg en Marissa Burger

17 & 18 Mar 2012 National Bergrivier

R200.00 / Night + R30.00 Rally Fees

Komitee (30ste Verjaarsdag)

27, 28, 29, 30 Apr & 01 May 2012 Streek

Strandkloofpark

Slange/Snakes in Area

Lang Naweek

Hoe om ek daar?

How do I get there?

R200.00 / Nag + R30.00 Saamtrek Fooi

Hansie & Ronel Smal

Divvie & Sanet van Deventer

19 & 20 May 2012 National Goudini

R275.00 / Night + R30.00 Rally Fee

Koos & Ronnele Stoltz

Kobus & Anje Loubser

09 & 10 Jun 2012 Streek Skurwekop, Robertson

Wacky Wine

Besprekingsvorm

Staanplekke / Plots 

Wag vir Bevestiging

Gordon & Samantha Murrison

21 & 22 Jul 2012 National

Montague

Awaiting Confirmation

Mario & Nicolette Snyman

JP & Chanté Snyman

09, 10, 11 & 12 Aug 2012 Streek

Ou Skip

AJV / AGM

Naweek/Weekend Program

R130.00 / Nag + R30.00

Komitee

08 & 09 Sep 2012 National Voortrekker Park

Awaiting Confirmation

Jaco & Sonja de Wet

22, 23 & 24 Sep 2012 Streek Dwarskersbos

Naweek/Weekend Program

Wag vir Bevestiging

Rian & Huritha Visser

Chrsito & Philna Visser

20 & 21 Okt 2012 Streek Bergrivier

Awaiting Confirmation

Jacques & Nicolize Decker

John & Adri Bond

10 & 11 Nov 2012 National Oostewal Wag vir Bevestiging

Jaco & Lyzette Snyders

Jan & Marlise Snyman

01 & 02 Dec 2012 Streek

De Hollandsche Molen

Xmas

Awaiting Confirmation

Committee

(*) Hierdie tariewe is uitsluitlik vir KSA lede.

(*) These rates are exclusively for CCSA Members.

horizontal rule

Per Nag Tariewe / Per Night Rates:

Waar 'n 'per nag' tarief aangewys word, betaal lede slegs vir die nagte wat oornag word plus die eenmalige saamtrekfooi van R30.00, ongeag die hoeveelheid nagte wat oornag word.

Where a 'per night' rate is shown, members only pay for the nights that they stay, plus the once off rally fee of R30.00, irrespective of the amount of nights stayed.

 

Naweektariewe / Weekend Rates

Waar 'naweektarief' aangewys word, betaal lede vir die naweek van twee of meer nagte, plus die eenmalige saamtrekfooi van R30.00, ongeag die hoeveelheid nagte oornag word vir die spesifieke naweek.  Die eenmalige saamtrekfooi is ingesluit in die naweektarief.

Where 'per weekend' rates are shown, members will then pay for the weekend of two or more nights plus the once off rally fee of R30.00, irrespective of how many nights members stay over for the specific weekend.  The once off rally fees are included in the weekend rates

horizontal rule

Hier is 'n uiteensetting van ons Saamtrekbeamptes se pligte tydens 'n saamtrek.  Download Rally Marshals Resposibilities (187KB)

horizontal rule

Belangrik!! -- 'n Naweek se saamtrekbeamptes en lede word vriendelik versoek om alle reëlings ten opsigte van 'n naweek se saamtrek met die Hoof Saamtrekbeampte, Morné Otto, te reël en nie direk met die oordbestuur nie.

Important!! -- Rally Marshals and members are kindly reminded to make all arrangements with regard to the weekend with the Chief Rally Marshal, Morné Otto, and not directly with the park management.

horizontal rule

Navrae ten opsigte van enige van die saamtrekke kan gerig word aan die Hoof Saamtrekbeampte, Morné Otto, by die volgende kontak nommers:

Sel.: 083 647 9967    Faks.: 086 532 8824

horizontal rule

 

Up ]

Stuur e-pos aan Tygerbergstreek Webmeester  met enige vrae of kommentaar ten opsigte van hierdie webtuiste.
Kopiereg © 2004 KSA Tygerbergstreek
Laaste wysiging: January 18, 2012