Goudini Spa Besprekings
Die staanplekke by
Goudini Spa vir 12 & 13 Mei 2007 is nou oop
vir besprekings. Lede word vriendelik versoek om hulle besprekings aan die Hoof
Saamtrekbeampte,
Andrew Potgieter,
deur te gee so spoedig moontlik. Andrew se kontak besonderhede is aan dien
onderkant van die Intensie strokie. Die uitleg van die staanplekke word op
'n hieronder uiteen gesit soos besprekings ontvang word.
Intensie Strokies
Lede word daarop
gewys dat intensie strokies benodig word vir die Goudini naweek. Indien ‘n
intensie strokie nie ingehandig word nie, dan sal aanvaar word dat die betrokke
lid nie gaan kamp op Goudini nie, en sy/haar naam sal dan van die besprekingslys
aangebring word nie. Lede wat wel ‘n staanplek deur middel van ‘n intensie
strokie bespreek het, en nie betyds kanselleer nie, of nie opdaag vir die naweek
nie, sal aanspreeklik gehou word vir die naweek se saamtrekfooie soos per
sy/haar intensie strokie.
Die intensie strokies
kan afgelaai word van die webtuiste en is ook verkrygbaar by ons Hoof
Saamtrekbeampte.
Intensie Strokie
(
PDF)
--- (
MsWord)
Intension
Slip
Weens die gewildheid van die saamtrek op
Goudini, is dit nie moontlik om gaste aanvanklik te akkommodeer nie. Gaste
sal alleenlik geakommodeer word op na die sluitingsdatum en nadat al
Tygerbergstreek se lede geakommodeer is.
(Click op
die foto om te vergroot)
