
|
Tygerberg Rally Fixtures 2007 (89Kb)
 |

Adobe
Reader is gratis beskikbaar by
Adobe deur op die bostaande 'link' te
kliek.
Adobe
Reader is available for free from
Adobe by clicking on the link above.
|
Datum
Date |
Saamtrek
Rally |
Terrein
Venue |
Tariewe (*)
Rates
(*) |
Saamtrek
Beamptes
Rally Marshals |
27 & 28 January 2007 |
Nasionaal |
Bergrivier |
R235.00/Weekend
|
Nico & Ilse Alberts
Pieter & Rina Janse van Rensburg
|
17 & 18 Februarie 2007 |
Streek |
Onrus Rivier |
R110.00/Nag + R15.00 |
Divvie de Villiers
Gerry & Carien Kumm
André & Linda Van Rensburg |
|
17 & 18 March 2007
|
Nasionaal |
Saldanha
Region's Birthday Rally
|
R47.00/Night + R15.00 |
Tygerbergstreek Komitee
Tygerberg Region Committee
|
|
06, 07, 08, & 09 April 2007
|
Streek |
Montagu
Easter
Weekend
|
R495.00/Weekend
|
Coenie & Peggy Basson
Hendrik & Margaret Olivier |
|
27, 28, 29, 30 April & 01 May 2007
|
Streek |
Mystery
Lang Naweek
|
R80.00/Nag + R15.00 |
Hardi & Roline Visser
Alan & Anna Olsen
Ananda Visser |
12 & 13 May 2007 |
Nasionaal |
Goudini |
R255.00/Weekend |
Nico & Lynn de Bruyn
Chris & Corrie Thom
Nico & Rita Janse van Rensburg
|
|
16, &17 June 2007
|
Nasionaal |
Silver Strand
Robertson
|
R80.00/Night + R15.00
|
George & Hanlie Ferreira
Kobus & Franci Booysen
|
21 & 22 Julie 2007 |
Streek |
Mountain Breeze |
R80.00/Nag + R15.00 |
Jas
& Reneé Visser
Martin & May Smit
|
09, 10,
11 & 12 Augustus 2007 |
Streek
|
Ou Skip
AGM / AJV
Lang Naweek
|
R60.00/Nag + R15.00 |
Leonard & Heather Hide
|
08 &
09 September 2007 |
National
|
Yzerfontein
Snoektown
|
R300.00/Weekend + R15.00
|
CCSA Disa Region
KSA
Disa Streek
|
|
22, 23 & 24 September
2007
|
Streek |
Dwarskersbos
Lang Naweek
|
R76.50/Nag + R15.00
|
Marius & Natasha Opperman
Hannes & Joan Mundey
|
13 & 14
Oktober 2007 |
Streek |
Ganzekraal
(Kinder Kerkdiens)
(Children Church
Service)
|
R185.00/Naweek
|
Hermie & Annelie Koen
Henri & Shirley Mounton
|
| 03 & 04
November 2007 |
Nasionaal |
Leentjiesklip |
R45.00/Nag + R15.00 |
Riaan & Ilse van Zyl
Marius & Elzeth Kuun |
|
01 & 02 Desember 2007
|
Streek |
De Hollandsche Molen
Xmas Weekend
|
R175.00/Naweek
|
Charles & Gillian Rudolph
Tygerbergstreek Komitee
Tygerberg Region Committee
|
(*) Hierdie tariewe is uitsluitlik
vir KSA lede.
(*)
These rates are exclusively for CCSA Members.

Per Nag
Tariewe / Per Night Rates:
Waar
'n 'per nag' tarief aangewys word, betaal lede slegs vir die nagte wat oornag
word plus die eenmalige saamtrekfooi van R15.00, ongeag die hoeveelheid nagte wat
oornag word.
Where a 'per
night' rate is shown, members only pay for the nights that they stay, plus the
once off rally fee of R15.00, irrespective of the amount of nights stayed.
Naweektariewe / Weekend Rates
Waar 'naweektarief' aangewys word, betaal lede vir die
naweek van twee of meer nagte, plus die eenmalige saamtrekfooi van R15.00,
ongeag die hoeveelheid nagte oornag word vir die spesifieke naweek. Die
eenmalige saamtrekfooi is ingesluit in die naweektarief.
Where 'per weekend' rates are shown, members will then pay
for the weekend of two or more nights plus the once off rally fee of R15.00,
irrespective of how many nights members stay over for the specific weekend.
The once off rally fees are included in the weekend rates

Hier is 'n uiteensetting van ons Saamtrekbeamptes se pligte
tydens 'n saamtrek.


Belangrik!! -- 'n Naweek se saamtrekbeamptes en lede
word vriendelik versoek om alle reëlings ten opsigte van 'n naweek
se saamtrek met die Hoof Saamtrekbeampte, Marius
Opperman, te reël en nie direk met die oordbestuur nie.
Important!! -- Rally Marshals and members are kindly
reminded to make all arrangements with regard to the weekend with the Chief
Rally Marshal, Marius Opperman, and
not directly with the park management.

Navrae ten opsigte van enige van die saamtrekke kan gerig word aan die Hoof
Saamtrekbeampte,
Marius Opperman, by die volgende kontak nommers:
Sel.: 082 570 5758
Faks.:
086 691 9952

