horizontal rule

Nuut op ons Webtuiste

New on our Website

Enige onlangse byvoegings en/of wysigings op ons Webtuiste sal hier gelys word vir maklike verwysing.

Any resent additions and/or changes on our Website will be listed here for easy reference.

horizontal rule

Die laaste opdatering van hierdie bladsy was 20/12/2007 07:53.

The last update of this page was 20/12/2007 07:53.

horizontal rule

Click here to see the Weather Forcasts

What is the weather forecast for the weekend?

horizontal rule

 

 

Hier volg wysigings op hierdie Webtuiste:

(datum van die wysiging, gevolg deur die beskrywing van die wysiging)

 

bullet

20 Des 2007 --  Tygerbergstreek se Nuusbrief vir Desember 2007 kan afgelaai word.

bullet

19 Des 2007 --  Naweek Program vir Januarie 2008 Saamtrek te Bergrivier is beskikbaar.

Top of Page

horizontal rule

Media Vrystellings

KSA Tygerbergstreek

(Kliek op die fotos hier onder om te vergroot)

horizontal rule

Download the News Article of Die Burger (1276Kb)

 

Tygerbergstreek het gedurende 17 & 18 Maart 2007 se saamtrek op Saldanha hulle 25ste verjaarsdag gevier.  Met groot dankie aan die borge het die feesvieringe gepaart gegaan met 'n pragtige opskrif in Die Burger van 17 Maart 2007.

Die feesvieringe het afgeskop met 'n skaap- en varkbraai die Saterdagaand waarna groot makietie gehou was.  Tygerbergers het hierdie besondere mylpaal behoorlik gevier met 'n dans en karaoke na die ete.

(Die volle koerantberig kan in PDF formaat afgelaai word deur op die berig aan die linker kant te kliek.)

 

horizontal rule

KSA Tygerbergstreek se lede het weer hierdie jaar met oop hande bydraes gemaak met hulle kerk kollektes elke maand.  'n Rekord bedrag is aan Friends Day Care oorhandig.  Die onderstaande twee artikels was gepubliseer in Die Tygerburger op 25 Oktober 2006 en 01 November 2006 onderskeidelik.  Vir meer inligting ten opsigte van Friends Day Care Center, kliek hier.

Click to Enlarge    Click to Enlarge

horizontal rule

This article about CCSA Tygerberg Region was published in the Tygertalk dated 25th November 2004.

Click to Enlarge        Click to Enlarge

Top of Page

horizontal rule

KSA Tygerbergstreek het hierdie jaar weer 'n groot bedrae gemaak tot die Friends Day Care Centre. Vir meer inligting, kliek hier.

Click to Enlarge

KSA Tygerbergstreek se bydrae tot die Friends Day Care Centre is al 'n geruime tyd deel van die streek se kultuur.  Hier is 'n koerant berig wat terug dateer 04de April 2000.

Click to Enlarge

Top of Page

horizontal rule

KSA Tygerbergstreek se 21ste verjaarsdag was ook in die nuus.  Die Burger van 23de September 2003 het hierdie berig gehad:

Click to Enlarge

Top of Page

horizontal rule

 

Stuur e-pos aan Tygerbergstreek Webmeester  met enige vrae of kommentaar ten opsigte van hierdie webtuiste.
Kopiereg © 2004 KSA Tygerbergstreek
Laaste wysiging: January 18, 2012