Welkom by KSA Tygerbergstreek / Welcome at CCSA Tygerberg Region

Up Wat is Nuut? Inhoud

Ons Streek    
Ons Streek Streeksnuus Ons Foto's CPR Courses Karavaan Toere Webtuiste Terugvoer Gasteboek AGM's / AJV's Ander Streke Links Disclaimer

 

Omtrent Ons
Komitee Lede
Saamtrekke 2008
Saamtrekke 2009
Myl Pale

Media Vrystellings

KSA Tygerbergstreek

(Kliek op die fotos hier onder om te vergroot)

Download the News Article of Die Burger (1276Kb)

 

Tygerbergstreek het gedurende 17 & 18 Maart 2007 se saamtrek op Saldanha hulle 25ste verjaarsdag gevier.  Met groot dankie aan die borge het die feesvieringe gepaart gegaan met 'n pragtige opskrif in Die Burger van 17 Maart 2007.

Die feesvieringe het afgeskop met 'n skaap- en varkbraai die Saterdagaand waarna groot makietie gehou was.  Tygerbergers het hierdie besondere mylpaal behoorlik gevier met 'n dans en karaoke na die ete.

(Die volle koerantberig kan in PDF formaat afgelaai word deur op die berig aan die linker kant te kliek.)

 

 

 

KSA Tygerbergstreek se lede het weer hierdie jaar met oop hande bydraes gemaak met hulle kerk kollektes elke maand.  'n Rekord bedrag is aan Friends Day Care oorhandig.  Die onderstaande twee artikels was gepubliseer in Die Tygerburger op 25 Oktober 2006 en 01 November 2006 onderskeidelik.  Vir meer inligting ten opsigte van Friends Day Care Center, kliek hier.

Click to Enlarge    Click to Enlarge

This article about CCSA Tygerberg Region was published in the Tygertalk dated 25th November 2004.

Click to Enlarge        Click to Enlarge

Top of Page

KSA Tygerbergstreek het hierdie jaar weer 'n groot bedrae gemaak tot die Friends Day Care Centre. Vir meer inligting, kliek hier.

Click to Enlarge

KSA Tygerbergstreek se bydrae tot die Friends Day Care Centre is al 'n geruime tyd deel van die streek se kultuur.  Hier is 'n koerant berig wat terug dateer 04de April 2000.

Click to Enlarge

Top of Page

KSA Tygerbergstreek se 21ste verjaarsdag was ook in die nuus.  Die Burger van 23de September 2003 het hierdie berig gehad:

Click to Enlarge

Top of Page

 

Up ] Omtrent Ons ] Komitee Lede ] Saamtrekke 2008 ] Saamtrekke 2009 ] Myl Pale ]

Stuur e-pos aan Tygerbergstreek Webmeester  met enige vrae of kommentaar ten opsigte van hierdie webtuiste.
Kopiereg © 2004 KSA Tygerbergstreek
Laaste wysiging: November 04, 2008