|
|
|
|
'Links' tot ander WebtuistesLinks to other Websites
Die Burger Buite Ekspo/Expo vind plaas 17 - 20 Februarie 2011 by die Kam'Bati Rivieroord net 20km buite Swellendam. Die Ekspo is 'n Lewendige Buitelewe ekspo met 90 uitstallers van buitelewe produkte en 250 gesinne wat by die oord kampeer. Die Gesinsnaweek gaan gepaard met lekker aktiwiteite vir die hele familie in 'n veilige plaasatmosfeer. Die Burger Buite Ekspo is gemik op die buitelewe mark met alles vanaf Kamptoerusting, 4x4 Voertuie, Motorfietse, Kanoes, Bote, Jag toerusting, Visvang toerusting, Bestemmings, 4x4 Toebehore, Sportwinkels, Buitelewe publikasies en vele meer. Die Burger Buite Ekspo word organiseer deur die Karavaan klub van Suid Afrika (Wes- Kaap distrik) en Kam'Bati Rivieroord. Die Burger dagblad is die hoofborg van die nuwe konsep.
What is the weather forecast for for the weekend?
Tygerberg Caravans and Campworld Outdoor Centre Brackenfell Boulevard, Bellville Tel.: (021) 982 4670 Fax.: (021) 982 4674 Cell.: 084 448 0743 E-mail: Pieter Crous Website: www.tygerbergcaravans.co.za
|
|
Stuur e-pos aan
Tygerbergstreek Webmeester met enige vrae of kommentaar ten opsigte
van hierdie webtuiste.
|