|
|
|
|
Veiligheid in & Rondom ons KaravaneVeiligheid in en rondom ons gesinne en karavane kan nie genoeg beklemtoon word nie. Met hierdie gedeelte van ons webtuiste poog ons om veiligheid aan te sterk met raad en wenke. Veiligheidswenke wat enige van ons karavaners tot hulle beskiking het, kan met ons mede karavaners gedeel word deur die inligting (met fotos, indien moontlik) per e-pos aan die Webmeester te stuur vir publikasie op ons webtuiste. Baie van die inligting kan ook verkry word op die webtuiste www.caravanparks.com.
|
|
Stuur e-pos aan
Tygerbergstreek Webmeester met enige vrae of kommentaar ten opsigte
van hierdie webtuiste.
|