|
| | 
Te Koop / Te Ruil / Op Soeke Na

Indien daar enige items is wat te koop, te ruil of op soeke
is na, is dit hier waar die items geadverteer kan word. Hierdie is 'n
kostelose fasiliteit vir ons lede. Stuur 'n foto van die item (waar
moontlik), met die nodige detail aan die
Webmeester
vir publikasie. Die item sal dan vir 30 dae op die webtuiste vertoon
word. Na 30 dae sal die item outomaties verwyder word van die webtuiste, tensy
daar weer 'n versoek ontvang word om die item vir 'n verdere 30 dae te adverteer. Indien
die item van hand gesit word voor die 30 dae verstreke is, word lede vriendelik
versoek om die
Webmeester
ooreenkomstig in kennis te stel sodat die item se advertensie gestaak kan word.

|