Up Tygerbergstreek Wat is Nuut?

Souskluitjies    
Potbrood Roosterkoek Stywepap Potjiekos Resepte Souskluitjies Karavaankosresepte Kampkosresepte

 

Souskluitjies

Hierdie resep is met die komplemente van Ronel Connoway aan ons verskaf en ook op die webtuiste van die Weg Tydskrif.

Bestandele:

5 Eiers, geskei
5 Eetlepel koekmeel
5 Eetlepel suiker
5 Koppie melk
Sout

Metode:

Verhit ±4 koppies melk tot kookpunt. Klits eiergele en meng met meel, suiker, sout en orige melk tot glad.  Roer stadig by kook melk.  Meng goed om klonte te voorkom. Verlaag hitte en klits eierwitte styf.  Verwyder van hitte en vou eierwitte by deegmengsel in.  Skep lepels vol in bak en voeg oor elke laag kaneelsuiker en klontjies botter tussenin.

Enige navrae oor hierdie resep kan aan Ronel gerig word by ronelc@tasc.co.za.

 

Up ]

Stuur e-pos aan Tygerbergstreek Webmeester  met enige vrae of kommentaar ten opsigte van hierdie webtuiste.
Kopiereg © 2004 KSA Tygerbergstreek
Laaste wysiging: January 18, 2012