Up Tygerbergstreek Wat is Nuut?

Roosterkoek    
Potbrood Roosterkoek Stywepap Potjiekos Resepte Souskluitjies Karavaankosresepte Kampkosresepte

 

Roosterkoek

Bestandele:

4 Koppies meel

1 Teelepel sout

4 Teelepels bakpoeier

½ Koppie kookolie

Metode:

Maak aan met water.  Nie slap nie. Laat staan die deeg vir sowat 2 ure.  Vorm bolletjies en braai stadig oor die rooster to alkante bruin is.

 

Up ]

Stuur e-pos aan Tygerbergstreek Webmeester  met enige vrae of kommentaar ten opsigte van hierdie webtuiste.
Kopiereg © 2004 KSA Tygerbergstreek
Laaste wysiging: January 18, 2012