horizontal rule

Up Tygerbergstreek Wat is Nuut?

Potbrood    
Potbrood Roosterkoek Stywepap Potjiekos Resepte Souskluitjies Karavaankosresepte Kampkosresepte

 

Potbrood

Nanette Mundell het ons van die hierdie resep voorsien - jy sal jou poeding veruil vir 'n stukkie van hierdie brood!!

Bestandele:

10 Koppies meelblom of broodmeel

1 Teelepel sout

1 Pakkie kitsgis (groen pakkie)

750ml Warm water

2 Teelepels (10ml) kookolie

2 Teelepels (10ml) suiker

So maak mens:

        Meng alle bestandele en knie goed.

        Rys vir een uur

        Bak met 'n temperatuur van 180C vir 1 uur

 

Up ]

Stuur e-pos aan Tygerbergstreek Webmeester  met enige vrae of kommentaar ten opsigte van hierdie webtuiste.
Kopiereg 2004 KSA Tygerbergstreek
Laaste wysiging: October 05, 2013