Up Tygerbergstreek Wat is Nuut?

Friends Day Care    
Lede Inligting 200 Rallies in a Row 100 Rallies in a Row Wildtuin Vakansie Veiligheidswenke Advies Friends Day Care TygerBear Streek se Prioriteite

 

horizontal rule

Friends Day Care Centre

Special Care and Activity Centre for Children and Adult with Profound Mental Handicap

Alexandra Road, Maitland, Cape Town.  P.O. Box 229, Maitland, 7404.

Tel.: (021) 511 5801; Fax.: (021) 511 5229

006-245-NPO  W.O. 3020027

E-mail Friends Day Care Centre

horizontal rule

 

Friends Day Care Centre is ‘n spesiale versorgings- en aktiwiteitseenheid vir kinders en volwasse persone wat ‘n geringe of ernstig verstandelik gestrem is en stel dié mense instaat om tot hulle eie individuele volle potensiaal te ontwikkel.

Met die maandelikse saamtrek van Tygerberglede, word die kerkkollekte, wat elke Sondag ingeneem word tydens die kerkdiens, jaarliks geskenk aan Friends Day Centre.

KSA Tygerberg ondersteun Friends Day Care Centre die afgelope jare al.  In 2003 het Tygerbergstreek ‘n tjek van R5000.00 oorhandig.  In 2004 het Tygerbergstreek se lede weer uitsonderlike met oop harte daartoe bygedra en ‘n tjek van R6200.00 is aan Friends Day Care Centre oorhandig.  Van die laasgenoemde bedrag gaan R1000.00 hierdie jaar aangewend word om ‘n putjie te borg namens KSA Tygerbergstreek op ’n Golf Dag jaarliks gehou word vir fondsinsameling.  In 2005 was dit weer KSA Tygerberg se lede wat oorweldigend gegee het.  Hierdie jaar, 2005, het Tygerbergstreek 'n tjek van R7200.00 oorhandig aan Friends Day Care Centre.  'n Bedrag van R1600.00 sal ook weer hierdie jaar aangewend vir die Golfdag in November 2005.

 

In 2006 het ons Tygerbergstreek se lede se harte weer oopgegaan en 'n rekord bedrag van R8,800.00 is hier die jaar aan Friends Day Care Center oorhandig.

Leon Minnie, vorige Voorsitter van Tygerbergstreek, nou Provinsiale Raadslid van KSA Wes Kaap en Riaan van Zyl, nou Voorsitter van Tygerbergstreek, het die tjek aan Mev. Lynette Jeftha, Fondsinsamelaar, van Friends Day Care Centre, oorhandig.

Fotos en Teks: Riaan van Zyl

(kliek op die foto om te vergroot)

horizontal rule

 

Up ]

Stuur e-pos aan Tygerbergstreek Webmeester  met enige vrae of kommentaar ten opsigte van hierdie webtuiste.
Kopiereg © 2004 KSA Tygerbergstreek
Laaste wysiging: January 18, 2012