Up Tygerbergstreek Wat is Nuut? Inhoud

Vleis wat Glip    
E-Pos Etiket Waterpas Karavaan Afweer van Goggas Vleis wat Glip Brandy on Tap Bespaar Brandstof

 

horizontal rule

Tjops wat gly in die Rooster

Op een of ander stadium word 'n braaivleisrooster gekoop waar die vleis tussen die roosters gepak word om vleis te braai.  Dit vergemaklik die omdraai proses om die vleis te braai.  Die probleem kom egter in wanneer die tjops partykeer dunner is as die ander vleis, of wors, of enige iets anders wat saam in die rooster gepak word.  Oom Bill Mouton, voorsitter van Bolandstreek, wys ons hier hoe word die probleem opgelos...

Ons dra graag hierdie bladsy op na oorlede Oom Bill Mouton.

(Kliek op doe foto om te vergroot)

Hier wys Oom Bill die rooster wat hy gebruik en hoe hy die probleem oorkom het.

'n Stokkie word deur die stukkie vleis gesteek wat lank genoeg is om beidekante van die rooster uit te steek. In die foto kan nou gesien word dat dit nogal kan verhoed dat jou tjoppie op die grond of in die as op eindig.

horizontal rule

 

Up ]

Stuur e-pos aan Tygerbergstreek Webmeester  met enige vrae of kommentaar ten opsigte van hierdie webtuiste.
Kopiereg © 2004 KSA Tygerbergstreek
Laaste wysiging: July 25, 2010