Up Tygerbergstreek Wat is Nuut?

Brandy on Tap    
E-Pos Etiket Waterpas Karavaan Afweer van Goggas Vleis wat Glip Brandy on Tap Bespaar Brandstof

 

horizontal rule

Brandewyn on 'n Kraantjie

Cassie Carstens het oor 'n naweek met 'n handige idee vorendag gekom.  Gewoonlik word daar gekuier, en die lekkerste kuier is mos nou altyd daar-doer-vêr van jou eie karavaan af, amper ry-afstand van mekaar af.  Die grootste motivering vir hierdie uitvindsel was, sê Cassie, dit verhoed dat jy vêr moet loop om iets te drinke te kry. Met hierdie apparaat laat dit jou hande ook vry om, ondere andere, te kan eet.  Met hierdie uitvindsel kan daar gestaan, gesit, en gekniel word wanneer die apparaat gebruik word.  Na die onderhoud het Cassie dit ook duidelik gemaak dat daar nou 'n pattentereg op hierdie uitvindsel van hom is.  Die fotos beskryf die uitvindsel beter...

.

horizontal rule

horizontal rule

 

Up ]

Stuur e-pos aan Tygerbergstreek Webmeester  met enige vrae of kommentaar ten opsigte van hierdie webtuiste.
Kopiereg © 2004 KSA Tygerbergstreek
Laaste wysiging: January 18, 2012