Up Tygerbergstreek Wat is Nuut?

AGM / AJV 2011    
AGM / AJV 2005 AGM / AJV 2006 AGM / AJV 2007 AGM / AJV 2008 AGM / AJV 2009 AGM / AJV 2010 AGM / AJV 2011

 

horizontal rule

Algemene Jaarvergadering - 2011

Annual General Meeting - 2011

horizontal rule

Kennis geskied hiermee van die 29ste Algemene Jaarvergadering van die Tygerbergstreek van die Karavaanklub van Suidelike Afrika wat gehou sal word by De Hollandsche Molen Karavaanpark, op Saterdag 06de Augustus 2011 om 10h00.

Notice is hereby given of the 29th Annual General Meeting of the Tygerberg Region of the Caravan Club of Southern Africa to be held at De Hollandsche Molen Caravan Park on Saturday, 06th August 2011 at 10h00.

Lede word weereens daaraan herinner om hulle lede gelde vir 2011/2012 te betaal voor die Algemene Jaar Vergadering om hulle instaat te stel om te kan stem tydens die vergadering.

Members are once again reminded to have their subscriptions for 2011/2012 paid up before the Annual General Meeting to entitle them to vote at the meeting.

Die nominasievorm kan hier afgelaai word om te voltooi en moet ingehandig word voor of op die 06de Augustus 2011 voor 08h00 aan:

Die Streekssekretaresse

KSA Tygerbergstreek

Posbus 1797

Brackenfell

7560

 

The nomination form may now be downloaded to be completed and to be submitted before or on the 06th August 2011 before 08h00 to:

The Regional Secretary

CCSA Tygerberg Region

P.O. Box 1797

Panorama

7560

horizontal rule

Nominasievorm

Nominasievorm / Nomination Form

Nomination Form

horizontal rule

 

Up ]

Stuur e-pos aan Tygerbergstreek Webmeester  met enige vrae of kommentaar ten opsigte van hierdie webtuiste.
Kopiereg © 2004 KSA Tygerbergstreek
Laaste wysiging: January 18, 2012