|
Welkom
by die Karavaanklub van Suidelike-Afrika (KSA) se jongste Streek in die
Wes-Kaap: KSA Tafelbaai. Die nuwe Streek het sy ontstaan
vanuit die Tygerbergstreek (Moederstreek) en die afstigtingsproses het
gedurende Augustus 2007 begin.
Die nuwe Streek het op Saterdag, 24
Mei 2008 amptelike status ontavng toe die nuwe Streek se Oktrooi
amptelik aan die Voorsitter van die Ad-Hoc Komitee oorhandig is.
Hierdie plegtigheid het tydens die KSA se eerste Provinsiale
Konvensie geskied wat op die betrokke dag gehou was.
The Inauguration rally of the new
Region took place over the weekend of 14 - 16 June 2008 at Ou Skip
Caravan Resort, Melkbosstrand. The Region started off with twenty
five founder members. At the inauguration rally four applications for
new members were received as well as one request for a transfer from
another Region.
|